
Culture
Aletta Francina de Kock: Jussie Sussie
Oct18
Sunday, October 18, 202618:00 – 19:00About the event
Aletta het na ’n ander provinsie toe getrek en jussie sussie – die lewe het sommer baie verander sedert haar vorige show, Effens Anders. Hierdie girl lewe kliphard en doen deesdae enige iets vir die plot. Bederf jouself met ’n kaartjie en kom kekkel saam oor al haar nuwe ervarings en absurde observasies!





