
Culture
Ons Praat Musiek
Oct12
Monday, October 12, 202618:00 – 20:00About the event
Ons Praat Musiek is 'n inisiatief gedryf deur 4 matriekleerders (Jean Killian, Harm Botha, Joshua Heinemann en Ian Masson) van Hoërskool Stellenbosch om hul musiekloopbane na skool af te skop. Die konsert bevat verskeie genres enmusiekstyle, asook 'n wye verskeidenheid van ander musikante. As jy 'n liefde vir musiek het en graag 'n verskil in 4 jong musikante se lewens wil maak, koop jou kaartjie, sit terug, en geniet die vertoning! Enige addisionele finansiele bydraes sal ook waardeer word. Besoek gerus hierdie skakel: https://pay.yoco.com/hijk Vir enige verdere navrae, kontak gerus:066 075 9746 ofheinemannjoshua1@gmail.com





