Die Huis Van Maria - Die Musiekblyspel

Die Huis Van Maria - Die Musiekblyspel

Curro Durbanville High School, Cape Town

About the event

SHOFAR DURBANVILLE STEL BEKEND DIE HUIS VAN MARIA DIE MUSIEKBLYSPEL 'N oorspronklike Musiekblyspel deur die gemeenskap van Durbanville. Die storie handel oor MARIA SE VERHAAL, JAKOBUS SE STRYD en JESUS SE ROEPING Dit vertel die verhaal van Jesus deur die oë van Maria en Jesus se broers, veral Jakobus. Terwyl Jesus sy roeping instap en duisende Hom begin volg, worstel Sy familie met geloof, liefde, vrees en twyfel. Dit wys die krag van geloof en transformasie binne ‘n familie, en herinner ons daaraan dat God elkeen van ons gebruik as deel van Sy groter storie. Kom kyk geniet 'n heerlike aand van sang, dans, kinders wat saam toneelspeel en die gewone vriende van Durbanville wat hierdie produksie op die planke bring. Geskryf en geredigeer deur Andoré vd Merwe Oorsprinklike Musiek deur Jeani Heyns, Gerrit van Veuren en ander. Vervaardig deur Shofar Durbanville! Nooi 'n vriend en kom deel in 'n stukkie van die Evangelie.

Upcoming dates