
Social
Kersfees met Coenie de Villiers
Nov2
Monday, November 2, 202619:00 – 20:30About the event
Kom vier die feestyd saam met ons by NG Kerk Vishoek, en geniet ’n spesiale aand saam met Coenie de Villiers. Ons kerkgebou, gevul met die klanke van Kersmusiek – ’n onvergeetlike geleentheid om saam te kuier en die vreugde van die seisoen te deel. Opsioneel: Bring gerus ’n pakkie koekies saam, mooi en feestelik verpak, wat ons met Kersfees by die nabygeleë ouetehuise gaan uitdeel.




