
Music
Riaan Benade live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
Nov13
Friday, November 13, 202620:00 – 21:10About the event
Riaan Benade live by Kapstadt Brauhaus Durbanville. Maak reg vir ’n aand vol lekker musiek, groot treffers en daardie unieke Riaan Benade-energie!Riaan Benade is terug op die verhoog en hierdie is een show wat jy beslis nie wil misloop nie! Sing saam met jou gunstelinge, kuier saam met vriende en geniet ’n aand wat gewaarborg is om die dak te lig!





