Moments
ExploreVenuesFor organizers
BreadcrumbHome/Cape Town/Hoërskool Jan van Riebeeck - 100-Feeskonsert!
Hoërskool Jan van Riebeeck - 100-Feeskonsert!
Music

Hoërskool Jan van Riebeeck - 100-Feeskonsert!

Oct21
Wednesday, October 21, 202619:00 – 22:00
Cape Town City Hall
www.quicket.co.za/events/400188-horskool-jan-van-riebeeck-100-feeskonsert/
Join in the app

About the event

ONS 100-FEESKONSERT – 100 JAAR HOëRSKOOL JAN VAN RIEBEECK! Soos ons eeufeesjaar stadig tot ’n einde kom, wil ons dit afsluit op ’n manier wat ons skool se mense, musiek, herinneringe en trotse tradisies vier. Ons nooi daarom graag elke Jan van Riebeecker om hierdie baie spesiale geleentheid saam met ons te beleef: Woensdag, 21 Oktober 2026 Kaapstad-stadsaal19:00 – 22:00 Hierdie konsert gaan nie sommer net nog ’n skoolkonsert wees nie. Dit is ’n eeufeeskonsert – ’n viering van 100 jaar se stories, talente, vriendskappe, tradisies en mense wat oor ’n eeu heen deel van die Jan van Riebeeck-familie was. Ons huidige leerders vorm die hart van hierdie besondere aand. Al ons leerders sal by dié konsert in ’n massa-item optree, en ons sien reeds uit daarna om hulle op die groot verhoog te sien. Ons skoolkoor, orkes en marimbagroep is reeds hard aan die oefen, en ’n besonderse alumnikoor word ook saamgestel. Die JvR-Tienertoneelproduksie sal ons aanbieding afrond. En dan is daar nog ’n paar spesiale verrassings... ons is baie opgewonde om van ons bekende oud-Jan van Riebeeckers op die verhoog te verwelkom: Pietie Beyers, Luna Paige en ons seremoniemeester, Vilje Maritz! Die aand word op ’n gepaste wyse afgesluit wanneer ons skoolkoor en al ons leerders saam sing – ’n herinnering dat ons, ongeag die jaar waarin ons hier was, steeds deel is van dieselfde groter verhaal. As ’n trotse Jan van Riebeecker-familielid, behoort hierdie ’n aand te wees wat geen leerder, ouer of oudleerder sal wil misloop nie. Ons vier nie net ’n honderd jaar nie – ons vier die mense wat die afgelope honderd jaar die trotse naam Hoërskool Jan van Riebeeck gedra het, die leerders wat dit vandag dra, en die generasies wat dit môre sal dra... Kom en wees dus deel van hierdie een-keer-in-’n-leeftyd-viering!

Found by Moments · Hoërskool Jan van Riebeeck

See original sourceIs this your event? Get organizer access →

Location

Cape Town City Hall

Interactive map loads when viewed
Open in Maps

Join in the app

See who's going and get recommendations

DOWNLOAD ONMoments

Similar events

Volunteer at OBS CAN FEED YOU
Music

Volunteer at OBS CAN FEED YOU

Sat 3 Oct, 08:00
Cape Town
The Toddler experience
Music

The Toddler experience

Sat 3 Oct, 09:30
Giggles and Grow Play Studio Table Bay Mall
The Futurist Family Fun Fair
Music

The Futurist Family Fun Fair

Sat 3 Oct, 10:00
Theo Marais Sports Complex
AB Deep Crazy Birthday Celebration
Music

AB Deep Crazy Birthday Celebration

Sat 3 Oct, 11:00
Villa House
PRETTY GIRLS LOVE MASKANDI
Music

PRETTY GIRLS LOVE MASKANDI

Sat 3 Oct, 11:00
20 Simon St
She Blooms
Music

She Blooms

Sat 3 Oct, 12:00
Café Caprice
Volunteer at OBS CAN FEED YOU
3
OCT
Music

Volunteer at OBS CAN FEED YOU

Sat 3 Oct, 08:00

Cape Town

The Toddler experience
3
OCT
Music

The Toddler experience

Sat 3 Oct, 09:30

Giggles and Grow Play Studio Table Bay Mall

The Futurist Family Fun Fair
3
OCT
Music

The Futurist Family Fun Fair

Sat 3 Oct, 10:00

Theo Marais Sports Complex

AB Deep Crazy Birthday Celebration
3
OCT
Music

AB Deep Crazy Birthday Celebration

Sat 3 Oct, 11:00

Villa House

PRETTY GIRLS LOVE MASKANDI
3
OCT
Music

PRETTY GIRLS LOVE MASKANDI

Sat 3 Oct, 11:00

20 Simon St

She Blooms
3
OCT
Music

She Blooms

Sat 3 Oct, 12:00

Café Caprice

All events in Cape Town →
Moments

Your city. Your taste. Your crew.

Explore Cape Town

  • Weekly guide to Cape Town
  • What's on today Cape Town
  • Weekend in Cape Town
  • Free events Cape Town
  • Event calendar Cape Town
  • All events Cape Town →

Links

  • Privacy
  • Buyer Terms
  • About
  • Organizers
  • For organizers
  • Event statistics
  • Partnerships and local data

Download the app

Scan to download

App StoreGoogle Play

© 2026 Moments

PrivacyAbout