
Totius Oggend Tee
Registration with the organizer
Complete your actual registration on the organizer's website.
Found by Moments · Laerskool Totius, Boston · Bellville.
Is this your event?About the event
Ou skoolvriende. Bekende gesigte. Nuwe herinneringe. Beste Totius Vriende, oudleerlinge, onderwysers, vriende en familie! Daar is iets besonders daaraan om weer by jou ou skool in te stap, en ons nooi jou om dit saam met ons te beleef! Ter viering van Totius se 75ste bestaansjaar bring Totius Tee ons alumni bymekaar vir 'n gesellige oggend vol stories, herinneringe en lekker saamkuier. 'n Bekende Afrikaanse akteur kom saam kuier vir 'n gesellige oggend vol stories en herinneringe! 6 November 2026 om 10:00-13:00Laerskool TotiusR120 per persoonSluit ligte verversings in Vir meer inligting kontak die skool by:Laerskool Totius, Boston · Bellville.(021) 948 3944admin@totius.co.za